Marie Eline (27 Februarie 1902 – 3 Januarie 1981) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Jane Eyre (1910).

Filmografie Rolprente 1910: Jane Eyre 1910: The Best Man Wins 1910: Rip Van Winkle

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1902 Kategorie:Sterftes in 1981 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu