Nora Eddington (25 Februarie 1924 – 10 April 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Adventures of Don Juan (1948).
Filmografie Rolprente 1948: Adventures of Don Juan
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu