Gail Edwards (gebore 27 September 1952) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse It's a Living (1980), Full House (1987), The Family Man (1990), en Blossom (1990).
Filmografie Rolprente 1983: Get Crazy
Televisiereekse 1980: It's a Living 1987: Full House 1990: The Family Man 1990: Blossom
Televisierolprente 1978: Danny Thomas: Young & Foolish 1979: Starting Fresh
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu