Frances Dade (14 Februarie 1910 – 21 Januarie 1968) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Raffles (1930), Dracula (1931), Range Law (1931), en Big Town (1932).
Filmografie Rolprente 1930: Raffles 1930: Grumpy 1930: He Knew Women 1931: Dracula 1931: Range Law 1931: Mother's Millions 1931: Pleasure 1932: Big Town
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1968 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1907