Robin Curtis (gebore 15 Junie 1956) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Star Trek III: The Search for Spock (1984) en Star Trek IV: The Voyage Home (1986), en in die televisiereekse MacGyver (1985) en Star Trek: The Next Generation (1987).

Filmografie Rolprente 1984: Star Trek III: The Search for Spock 1986: Star Trek IV: The Voyage Home 1994: The Unborn II 1996: Santa with Muscles 1998: Scorpio One 1999: Making Contact

Televisiereekse 1985: MacGyver 1987: Star Trek: The Next Generation

Video's 2004: Knight Rider: Under the Hood - 'Knight Rider' Season 1 DVD

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1950's