Quinn Cummings (gebore 13 Augustus 1967) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Goodbye Girl (1977) en in die televisiereekse The Six Million Dollar Man (1974), Family (1976), en Remington Steele (1982).
Filmografie Rolprente 1977: The Goodbye Girl
Televisiereekse 1974: The Six Million Dollar Man 1975: Big Eddie 1976: Family 1979: CBS Library 1981: Darkroom 1982: Remington Steele 1985: Hail to the Chief
Televisierolprente 1977: The Making of 'The Goodbye Girl''' 1980: The Babysitter 1983: Grandpa, Will You Run with Me?''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu