Zara Cully (26 Januarie 1892 – 28 Februarie 1978) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Brother John (1971) en Darktown Strutters (1975), en in die televisiereekse All in the Family (1971) en The Jeffersons (1975).
Filmografie Rolprente 1971: Brother John 1975: Darktown Strutters
Televisiereekse 1971: All in the Family 1975: The Jeffersons
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1892 Kategorie:Sterftes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu