Helen Craig (13 Mei 1912 – 20 Julie 1986) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Snake Pit (1948) en They Live by Night (1948), en in die televisiereeks The Bionic Woman (1976).

Filmografie Rolprente 1948: The Snake Pit 1948: They Live by Night

Televisiereekse 1976: The Bionic Woman

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu