Norma Crane (10 November 1928 – 28 September 1973) was 'n Amerikaanse aktise. Sy was bekend vir haar rolle in die films Fiddler on the Roof (1971) en die televisiereeks Studio One in Hollywood (1948), Ben Casey (1961), and Banyonshee (1971).
Filmografie Rolprente 1971: Fiddler on the Roof
Televisiereekse 1948: Studio One in Hollywood 1958: Man with a Camera 1959: One Step Beyond 1961: Ben Casey 1961: Purex Summer Specials 1971: Banyon
Televisierolprente 1960: The Snows of Kilimanjaro 1974: Double Solitaire
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 1973 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu