Louise Campbell (30 Mei 1911 – 5 November 1997) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Bulldog Drummond Comes Back (1937), Bulldog Drummond's Peril (1938), Bowery Boy (1940), en Devil Ship (1947).
Filmografie Rolprente 1937: Bulldog Drummond Comes Back 1937: Bulldog Drummond's Revenge 1937: Night Club Scandal 1937: Wild Money 1938: Bulldog Drummond's Peril 1938: Men with Wings 1938: Scandal Street 1939: The Star Maker 1940: Bowery Boy 1940: Emergency Squad 1947: Devil Ship
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1911 Kategorie:Sterftes in 1997 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu