Mary Grace Canfield (3 September 1924 – 15 Februarie 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Pollyanna (1960) en in die televisiereekse The Best of Broadway (1954), The Hathaways (1961), en Green Acres (1965).

Filmografie Rolprente 1960: Pollyanna 1993: Young Goodman Brown

Televisiereekse 1954: The Best of Broadway 1961: The Hathaways 1965: Green Acres

Televisierolprente 1962: Poor Mr. Campbell 1983: The Making of 'Something Wicked This Way Comes''' 1984: Burning Rage 1990: Return to Green Acres''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu