Hendrik Crudop was 'n fiskaal aan die Kaap die Goeie Hoop wat ook na die afsterwe van kommandeur Johan Bax van Herenthals in 1678 as kommandeur waargeneem het tot met die aankoms van Simon van der Stel.
Crudop is in Februarie 1671 deur Kommissaris IJsbrand Godske tot onderkoopman bevorder.TANAP Dinsdagh pmo. Decemb. 1671. , Besoek op 1 Mei 2007
Sien ook Lys van kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie Kommandeur
Bronnelys KENNIS, vol 8, 1980, bl. 1474-1475,
Verwysings
Kategorie:Nederlandse kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie (VOC)