Kathie Browne (19 September 1930 – 8 April 2003) was 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Man's Favorite Sport? (1964) en in die televisiereekse Cain's Hundred (1961), Star Trek (1966), en Police Story (1973).

Filmografie Rolprente 1964: Man's Favorite Sport? 1972: 43: The Richard Petty Story 1976: American Reunion 1978: Zero to Sixty

Televisiereekse 1961: Cain's Hundred 1961: Shannon 1966: Star Trek 1967: Hondo 1968: The Outsider 1973: Police Story

Televisierolprente 1967: Hondo and the Apaches 1970: The Forty-Eight Hour Mile

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu