Sally Jane Bruce (gebore 2 Desember 1948) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent The Night of the Hunter (1955).

Filmografie Rolprente 1955: The Night of the Hunter

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu