Sally Brophy (14 Desember 1928 – 18 September 2007) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The Children's Hour (1961) en in die televisiereekse Producers' Showcase (1954), Suspicion (1957), en One Step Beyond (1959).

Filmografie Rolprente 1961: The Children's Hour

Televisiereekse 1953: Eye Witness 1953: Follow Your Heart 1954: Producers' Showcase 1957: Suspicion 1958: Buckskin 1959: One Step Beyond

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu