Shirley Booth (30 Augustus 1898 – 16 Oktober 1992) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Come Back, Little Sheba (1952), About Mrs. Leslie (1954), en The Matchmaker (1958), en in die televisiereeks Hazel (1961).
Filmografie Rolprente 1952: Come Back, Little Sheba 1954: About Mrs. Leslie 1958: The Matchmaker 1958: Hot Spell
Televisiereekse 1961: Hazel 1967: CBS Playhouse 1973: A Touch of Grace
Televisierolprente 1965: A 1960'S Radio Broadcast Addition: Chase and Sandborn 101st Anniversary 1966: CBS Playhouse: The Glass Menagerie 1968: The Smugglers 1974: The Year Without a Santa Claus
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1898 Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu