Shirley Bonne (gebore 22 Mei 1934) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Bob Cummings Show (1955), My Sister Eileen (1960), Star Trek (1966), en Mannix (1967).

Filmografie Televisiereekse 1955: The Bob Cummings Show 1960: My Sister Eileen 1965: Make the Scene 1966: Star Trek 1967: Mannix

Televisierolprente 1969: It's Alive!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu