Tiffany Bolling (gebore 6 Februarie 1946) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bonnie's Kids (1972), Wicked, Wicked (1973), en The Wild Party (1975), en in die televisiereeks Vega$ (1978).

Filmografie Rolprente 1970: Triangle 1972: Bonnie's Kids 1973: Wicked, Wicked 1973: The Candy Snatchers 1975: The Wild Party 1977: Kingdom of the Spiders 1984: Love Scenes

Televisiereekse 1969: The New People 1978: Vega$

Televisierolprente 1972: Another Part of the Forest 1973: Key West

Video's 2015: A Touch of Tiffany

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu