Adrienne Ames (3 Augustus 1907 – 31 Mei 1947) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Death Kiss (1932), Gigolette (1935), Harmony Lane (1935), en Slander House (1938).

Filmografie Rolprente 1932: The Death Kiss 1932: Guilty as Hell 1932: Sinners in the Sun 1933: The Avenger 1933: A Bedtime Story 1933: Broadway Bad 1933: Disgraced 1933: From Hell to Heaven 1934: George White's Scandals 1934: You're Telling Me! 1935: Gigolette 1935: Harmony Lane 1935: Abdul the Damned 1935: Black Sheep 1935: Ladies Love Danger 1938: Slander House 1939: Panama Patrol 1939: The Zero Hour

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1947 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu