Mari Aldon (17 November 1925 – 31 Oktober 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Distant Drums (1951), Race for Life (1954), en The Barefoot Contessa (1954), en in die televisiereeks Yancy Derringer (1958).
Filmografie Rolprente 1951: Distant Drums 1951: The Tanks Are Coming 1953: Tangier Incident 1954: Race for Life 1954: The Barefoot Contessa
Televisiereekse 1958: Yancy Derringer 1958: Frances Farmer Presents 1958: Colgate Theatre 1961: Ichabod and Me
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu