Kay Aldridge (9 Julie 1917 – 12 Januarie 1995) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Down Argentine Way (1940), Perils of Nyoka (1942), The Phantom of 42nd Street (1945), en The Man Who Walked Alone (1945).
Filmografie Rolprente 1940: Down Argentine Way 1940: Girl from Avenue A 1940: Girl in 313 1940: Yesterday's Heroes 1941: Golden Hoofs 1942: Perils of Nyoka 1943: Daredevils of the West 1944: Haunted Harbor 1945: The Phantom of 42nd Street 1945: The Man Who Walked Alone
Televisierolprente 1966: Nyoka and the Lost Secrets of Hippocrates
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu