Crawford Wilson (gebore 9 September 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Robots (2005) en in die televisiereekse Judging Amy (1999) en Poor Paul (2008).
Filmografie Rolprente 2005: Robots 2013: King's Faith
Televisiereekse 1999: Judging Amy 2008: Poor Paul
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu