De'Angelo Wilson (29 Maart 1979 – 26 November 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 8 Mile (2002), Antwone Fisher (2002), The Salon (2005), en Falling Away (2012).
Filmografie Rolprente 2002: 8 Mile 2002: Antwone Fisher 2005: The Salon 2006: Mercy Street 2012: Falling Away
Televisiereekse 2003: The It Factor: Los Angeles
Televisierolprente 2002: R.U.S./H.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu