Richard Whorf (4 Junie 1906 – 14 Desember 1966) was 'n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Blues in the Night (1941) en Yankee Doodle Dandy (1942), en in die televisiereekse The Beverly Hillbillies (1962) en The Wild Wild West (1965).

Filmografie Rolprente 1941: Blues in the Night 1942: Yankee Doodle Dandy 1942: Juke Girl 1943: Keeper of the Flame 1943: The Cross of Lorraine 1944: Blonde Fever 1944: Christmas Holiday 1944: Strange Confession 1945: The Hidden Eye 1945: The Sailor Takes a Wife 1946: Till the Clouds Roll By 1947: It Happened in Brooklyn 1947: Love from a Stranger 1948: Luxury Liner 1950: Chain Lightning 1950: Champagne for Caesar 1951: The Groom Wore Spurs 1956: The Burning Hills 1957: Bombers B-52 1957: Shoot-Out at Medicine Bend

Televisiereekse 1962: The Beverly Hillbillies 1965: The Wild Wild West

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1906 Kategorie:Sterftes in 1966 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu