Jonathan Ward (gebore 24 Februarie 1970) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Steel Magnolias (1989) en FernGully: The Last Rainforest (1992), en in die televisiereekse Charles in Charge (1984) en The New Adventures of Beans Baxter (1987).
Filmografie Rolprente 1987: White Water Summer 1988: Mac and Me 1989: Steel Magnolias 1992: FernGully: The Last Rainforest 1994: Loving Deadly
Televisiereekse 1979: CBS Library 1984: Charles in Charge 1986: Heart of the City 1987: The New Adventures of Beans Baxter
Televisierolprente 1979: A Christmas for Boomer 1994: Understanding Sex
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu