Kelly Ward (gebore 17 November 1956) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Grease (1978) en The Big Red One (1980), en in die televisiereekse Challenge of the GoBots (1984) en Jakers! The Adventures of Piggley Winks (2003).

Filmografie Rolprente 1978: Grease 1980: The Big Red One 1993: Once Upon a Forest 1996: All Dogs Go to Heaven II

Televisiereekse 1984: Challenge of the GoBots 2003: Jakers! The Adventures of Piggley Winks

Video's 2005: The Real Glory: Reconstructing 'The Big Red One''' 2006: Grease on DVD Launch Party''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu