Garry Walberg (10 Junie 1921 – 26 Maart 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent King Kong (1976) en in die televisiereekse Johnny Staccato (1959), Police Story (1973), en Quincy M.E. (1976).

Filmografie Rolprente 1959: Gangster Story 1976: King Kong

Televisiereekse 1959: Johnny Staccato 1970: The Odd Couple 1973: Police Story 1976: Quincy M.E.

Televisierolprente 1987: The Spirit

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu