Gregory Walcott (13 Januarie 1928 – 20 Maart 2015) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Plan 9 from Outer Space (1959), The Eiger Sanction (1975), en Ed Wood (1994), en in die televisiereeks The Six Million Dollar Man (1974).

Filmografie Rolprente 1958: Badman's Country 1958: Jet Attack 1959: Plan 9 from Outer Space 1961: The Outsider 1967: Bill Wallace of China 1972: E poi lo chiamarono il magnifico 1974: Chi ha rubato il tesoro dello scia? 1975: The Eiger Sanction 1994: Ed Wood

Televisiereekse 1961: 87th Precinct 1965: A Man Called Shenandoah 1974: The Six Million Dollar Man

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu