+Outonome Gemeenskap van CeutaCiudad Autónoma de Ceuta (Spaans) 100px 100px Vlag Wapen 250px Hoofstede Ceuta Oppervlak – Totaal – % van Spanje Gelys 18de18,5 vk km0,0056% Bevolking – Totaal (2010) – % van Spanje – Bevolkingsdigtheid Gelys 18de80 5700,17%4 131,8/vk km Statuut van Selfregering 14 Maart 1995 ISO 3166-2 ES-CE Parlementêre verteenwoordiging – Setels in die Spaanse Kongres – Setels in die Spaanse SenaatCortes Generales1 (benoem deur outonome regering)2 (benoem deur outonome regering) President Juan Jesús Vivas Lara (PP) Gobierno de Ceuta

Ceuta (Spaans: Ciudad Autónoma de Ceuta) is 'n vrye hawe en militêre pos aan die oostelike kant van Gibraltar op die kus van Noord-Afrika met 'n bevolking van sowat 80 570.

duimnael|links|Kaart van Ceuta Dit word deur Spanje saam met Melilla as deel van die provinsie Cádiz geadministreer. Gemotoriseerde veerbote verbind Cueta met Algeciras. Die gebied is in 1580 deur Spanje in besit geneem. Van hier word handel gedryf in tabak en olieprodukte.

Van die besienswaardighede sluit onder meer die ou fort Monte Hacho, die 15de-eeuse katedraal en "Nuestra Señora de África" (uit die 18de eeu) in.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Afhanklike gebiede in Afrika Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See Kategorie:Nedersettings in Spanje Kategorie:Voormalige Portugese kolonies Kategorie:Omstrede skiereilande