Joe Turkel (gebore 15 Julie 1927) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Killing (1956), Paths of Glory (1957), The Shining (1980), en Blade Runner (1982).

Filmografie Rolprente 1956: The Killing 1957: Paths of Glory 1958: The Bonnie Parker Story 1970: The Animals 1972: Six Hundred and Sixty-Six 1973: The Bloody Slaying of Sarah Ridelander 1976: The Commitment 1980: The Shining 1982: Blade Runner 1990: The Dark Side of the Moon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2022