Bob Uecker (26 Januarie 1935 - 16 Januarie 2025) was 'n Amerikaanse akteur, professionele bofbalvanger en sportvervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Major League (1989), Major League II (1994), en Homeward Bound II: Lost in San Francisco (1996), en in die televisiereeks Mr. Belvedere (1985).
Filmografie Rolprente 1989: Major League 1994: Major League II 1996: Homeward Bound II: Lost in San Francisco The Engagement Ring
Televisiereekse 1985: Mr. Belvedere 1985: Wacky World of Sports 1997: 1997 National League Championship Series 2013: Adam Richman's Fandemonium
Video's 1979: 1979 World Series Video: Pittsburgh Pirates vs Baltimore Orioles 1987: Baseball Funny Side Up 1997: 1997 World Series 2009: Mr. Belvedere: The Owens Family Remembers
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2025 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu