Ansan안산시 270px Kaart Vlag 180px|center 75px|center Wapen 75px|center Land Region Sudogwon Koördinate Gestig op 1986 Oppervlakte: - Totaal 144,78 vk km Hoogte bo seevlak m Bevolking: - Totaal (2009) 739 493 - Bevolkingsdigtheid 4 960/vk km Tydsone UTC +9
Ansan (Koreaans: 안산시) is 'n stad in Gyeonggi- provinsie, Suid-Korea. Dit lê suid van die hoofstad Seoel, en is 'n deel van die Seoelse Nasionale Hoofstadgebied. Die bevolking in 2004 was 686 873, met 56 mense per vierkante kilometer. Ansan begrens die see aan die weste, en die stad bevat baie eilande. Ansan word deur middel van spoorweg met Seoel verbind, via Seoel Subway Line 4. Die naam Ansan beteken "rustige berg" in Koreaans.
Administratiewe afdelings Sangnok-gu (상록구) Danwon-gu (단원구)
Eksterne skakels Amptelike webwerf Galbijim Wiki-bladsy oor Ansan
Kategorie:Nedersettings in Suid-Korea