Die DAX is 'n Duitse effektebeurs-indeks en die leidende indikator vir die effektebeurs Deutsche Börse in Frankfurt am Main. Die indeks verteenwoordig die veertig belangrikste aandele en is saamgestel uit maatskappye wat ten opsigte van hulle markkapitalisasie tot die eenhonderd grootstes in Duitsland behoort.
Samestelling 'n Lys van die maatskappye in die DAX: Adidas Allianz Altana BASF Bayer BMW Commerzbank Continental Daimler Chrysler Deutsche Bank Deutsche Börse Deutsche Post Deutsche Telekom E.ON Fresenius Medical Care Henkel Hypo Real Estate Infineon Linde Lufthansa MAN Metro Group Münchener Rück RWE SAP Siemens ThyssenKrupp TUI Volkswagen
Kategorie:Ekonomie van Duitsland Kategorie:Effektebeurs-indekse