Craig Stevens (8 Julie 1918 – 10 Mei 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Deadly Mantis (1957) en Gunn (1967), en in die televisiereekse Peter Gunn (1958) en The Invisible Man (1975).

Filmografie Rolprente 1941: Steel Against the Sky 1942: The Hidden Hand 1942: Secret Enemies 1942: Spy Ship 1943: Learn and Live 1944: How to Fly the B-26 Airplane 1953: Abbott and Costello Meet Dr. Jekyll and Mr. Hyde 1953: Murder Without Tears 1955: Duel on the Mississippi 1956: From the Desk of Margaret Tyding 1957: The Deadly Mantis 1958: Buchanan Rides Alone 1967: Gunn 1968: The Limbo Line

Televisiereekse 1958: Peter Gunn 1962: Man of the World 1964: Mr. Broadway 1975: The Invisible Man

Televisierolprente 1969: The Best Years 1974: The Elevator

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu