Jon Paul Steuer (27 Maart 1984 – 1 Januarie 2018) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Late for Dinner (1991) en Little Giants (1994), en in die televisiereeks Grace Under Fire (1993).
Filmografie Rolprente 1991: Late for Dinner 1994: Little Giants
Televisiereekse 1993: Grace Under Fire
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu