Don Steele (1 April 1936 – 5 Augustus 1997) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Death Race 2000 (1975), Grand Theft Auto (1977), Rock 'n' Roll High School (1979), en Gremlins (1984).
Filmografie Rolprente 1975: Death Race 2000 1977: Grand Theft Auto 1979: Rock 'n' Roll High School 1984: Gremlins
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 1997 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu