Freddie Steele (18 Desember 1912 – 22 Augustus 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Stagecoach Express (1942), Hail the Conquering Hero (1944), Story of G.I. Joe (1945), en Black Angel (1946).
Filmografie Rolprente 1942: Stagecoach Express 1944: Hail the Conquering Hero 1945: Story of G.I. Joe 1946: Black Angel
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu