Michael Bunin (gebore 14 Januarie 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Soloist (2009) en in die televisiereekse My Boys (2006), Cubed (2009), en The Last Tycoon (2016).
Filmografie Rolprente 2009: The Soloist
Televisiereekse 2006: My Boys 2009: Cubed 2010: Celebrity Liar 2011: On Deck with Jamie and Mike 2015: In-Between 2016: The Last Tycoon 2017: Sad Imitation: Acting Class
Televisierolprente 2010: Piranhas
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu