Richard Schaal (7 Mei 1928 – 4 November 2014) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Slaughterhouse-Five (1972) en The Hollywood Knights (1980), en in die televisiereekse Mary Tyler Moore (1970) en Phyllis (1975).

Filmografie Rolprente 1972: Slaughterhouse-Five 1980: The Hollywood Knights

Televisiereekse 1967: NBC Experiment in Television 1970: Mary Tyler Moore 1975: Phyllis 1979: Please Stand By 1983: Just Our Luck 1988: Almost Grown

Televisierolprente 1973: Bachelor-at-Law 1975: Let's Switch! 1975: Song of the Succubus

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu