Anthony Ross (23 Februarie 1909 – 26 Oktober 1955) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Gunfighter (1950) en The Country Girl (1954), en in die televisiereekse The Ford Theatre Hour (1948) en Ponds Theater (1953).
Filmografie Rolprente 1950: The Gunfighter 1954: The Country Girl
Televisiereekse 1948: The Ford Theatre Hour 1949: Suspense 1953: Ponds Theater 1954: The Telltale Clue
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1909 Kategorie:Sterftes in 1955 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu