David Rounds (9 Oktober 1930 – 9 Desember 1983) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Child's Play (1972) en in die televisiereekse Love of Life (1951) en Alice (1976).
Filmografie Rolprente 1972: Child's Play
Televisiereekse 1951: Love of Life 1975: Beacon Hill 1976: Alice
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 1983 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu