Hayden Rorke (23 Oktober 1910 – 19 Augustus 1987) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente When Worlds Collide (1951), All That Heaven Allows (1955), en Pocketful of Miracles (1961), en in die televisiereeks I Dream of Jeannie (1965).

Filmografie Rolprente 1951: When Worlds Collide 1952: Wild Stallion 1953: Project Moon Base 1955: All That Heaven Allows 1961: Pocketful of Miracles 1964: The Night Walker

Televisiereekse 1951: Schlitz Playhouse 1953: City Detective 1957: Mr. Adams and Eve 1964: No Time for Sergeants 1965: I Dream of Jeannie

Televisierolprente 1962: Ernestine 1985: I Dream of Jeannie... Fifteen Years Later

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 1987 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu