Rhodes Reason (19 April 1930 – 26 Desember 2014) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Fever in the Blood (1961) en King Kong Escapes (1967), en in die televisiereekse The Time Tunnel (1966) en Star Trek (1966).
Filmografie Rolprente 1956: The Desperados Are in Town 1957: Man-Eater 1961: A Fever in the Blood 1967: King Kong Escapes 1976: Cat Murkil and the Silks
Televisiereekse 1957: White Hunter 1961: Bus Stop 1966: The Time Tunnel 1966: Star Trek
Televisierolprente 1954: Wife Unto Caesar 1955: The Farmer from Monticello 1958: Sea Divers
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu