Albert Reed jr. (15 Januarie 1910 – 31 Mei 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Airport (1970) en Where Does It Hurt? (1972), en in die televisiereekse Good Times (1974) en Three for the Road (1975).
Filmografie Rolprente 1970: Airport 1972: Where Does It Hurt?
Televisiereekse 1973: Chase 1974: Good Times 1975: Three for the Road 1975: Isis
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu