DoesjanbeДушанбе 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter|border Land  Streek Doesjanbe Koördinate  Stigting 1920 Oppervlakte:    - Totaal 185 vk km  Hoogte bo seevlak 823 m Bevolking:    - Totaal (2024)    - Bevolkingsdigtheid 8 000/vk km Tydsone UTC +5 (TJT) Burgemeester Rustam Emomali Amptelike webwerf dushanbe.tj

Doesjanbe (Tadjiks: Душанбе, [duʃæmˈbe]; letterlik: "Maandag"; Russies: Душанбе, [dʊʂɐnˈbɛ]; voorheen Stalinabad, Сталинабад) is met 'n bevolking 1 564 700 (2024) die hoofstad en grootste stad van Tadjikistan.

Etimologie Doesjanbe was die plek van 'n groot basaar wat op Maandae bedryf is. Daarvandaan is die naam Dushanbe-Bazar (Tadjiks: Душанбе Бозор, Dushanbe Bozor) van Dushanbe afgelei wat in Persies "Maandag" beteken – letterlik die tweede (du) dag van die week ná Sondag (shanbe). In laat 1929 is die stad hernoem in "Stalinabad" (die stad van Stalin), maar ná Destalinisasie in 1961 is die stadsnaam terugverander.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Tadjikistan