Harve Presnell (14 September 1933 – 30 Junie 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Unsinkable Molly Brown (1964), Paint Your Wagon (1969), Fargo (1996), en Saving Private Ryan (1998).
Filmografie Rolprente 1964: The Unsinkable Molly Brown 1965: The Glory Guys 1965: When the Boys Meet the Girls 1969: Paint Your Wagon 1976: Blood Bath 1996: Fargo 1996: The Whole Wide World 1998: Saving Private Ryan 2001: Escanaba in da Moonlight 2002: Super Sucker
Televisiereekse 1998: The Lionhearts 2007: Andy Barker, P.I.
Televisierolprente 1998: Everything That Rises
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu