William Preston (26 Augustus 1921 – 10 Julie 1998) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Fisher King (1991), Far and Away (1992), Waterworld (1995), en The Crucible (1996).

Filmografie Rolprente 1991: The Fisher King 1992: Far and Away 1995: Waterworld 1995: Flasher 1996: The Crucible

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 1998 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu