Tom Powers (7 Julie 1890 – 7 November 1955) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Barnaby Rudge (1915), Double Indemnity (1944), The Blue Dahlia (1946), en Destination Moon (1950).
Filmografie Rolprente 1915: Barnaby Rudge 1915: As Ye Repent 1917: The Auction Block 1944: Double Indemnity 1945: The Chicago Kid 1945: The Phantom Speaks 1946: The Blue Dahlia 1946: Her Adventurous Night 1946: The Last Crooked Mile 1947: For the Love of Rusty 1947: The Son of Rusty 1949: Chinatown at Midnight 1950: Destination Moon 1950: Again... Pioneers 1953: Hannah Lee: An American Primitive
Televisiereekse 1954: Mayor of the Town 1954: The Lone Wolf
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1890 Kategorie:Sterftes in 1955 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu