Byrne Piven (24 September 1929 – 18 Februarie 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Miracle on 34th Street (1994), Very Bad Things (1998), en Being John Malkovich (1999), en in die televisiereeks The Untouchables (1993).
Filmografie Rolprente 1994: Miracle on 34th Street 1998: Very Bad Things 1998: Temporary Girl 1999: Being John Malkovich
Televisiereekse 1993: The Untouchables 1998: Born Free
Televisierolprente 1983: Adams House 1992: Mario and the Mob
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu