Arthur Pierson (16 Junie 1901 – 1 Januarie 1975) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Fighting O'Flynn (1949) en Home Town Story (1951), en in die televisiereekse Terry and the Pirates (1952) en Sheena: Queen of the Jungle (1955).

Filmografie Rolprente 1932: Bachelor's Affairs 1932: The Golden West 1933: Air Hostess 1933: Before Midnight 1947: Dangerous Years 1949: The Fighting O'Flynn 1951: Home Town Story 1955: Footsteps in the Fog

Televisiereekse 1952: Terry and the Pirates 1955: Sheena: Queen of the Jungle

Televisierolprente 1956: The Cold Sun 1956: Renegade Satellite 1956: The Robot of Regalio

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1901 Kategorie:Sterftes in 1975 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu